Tuisonderrig Program 18 maande tot 5 Jaar (Gr RR)
Kreukelneusies

Tuisonderrig Program 18 maande tot 5 Jaar (Gr RR)

'n Tuisonderrig program wat eenvoudig uitgelê is vir tuisgebruik deur ouers of opvoeders. Ons doelwit is om kleuters te leer d.m.v. lekker aktiwiteite en speletjies wat met die oog op skoolgereedheid al die volgende ontwikkelingsareas dek:

Vind Meer Uit ...
Sien Voorbeelde Van Ons Temas
Voorbeelde

Sien Voorbeelde Van Ons Temas

Ons tuisonderrig produkte sluit PDF- lesbeplannings, flitskaarte, tema hulpmiddels en werkvelle in.

Idees van Benodighede
Wat gaan jy benodig?

Idees van Benodighede

Hierdie is slegs idees. Baie van dit sal lede moontlik klaar by die huis/skool hê. Verder kan enige iets ook met iets soortgelyk vervang word.

  • 'Flip-Files' vir werkboekies en lesbeplannings.
  • Pak kleur papier.
  • Pak kleur karton.