4 - 5 Jaar

Die jaar waar in die kleuter 5 word.

Kwartaal 2 (Deel 1)

57
57slide4_1365448514voorbeeld-04_1299729264voorbeeld-05_1766701493voorbeeld-08_413174210voorbeeld-07_962088328
R250

Hierdie pakket dek:
11. Emosies
12. Vervoer
13. Skepping
14. Plante
15. Beroepe

Hierdie pakket bestaan uit die volgende PDF's:
- Lesbeplanning wat daagliks uiteengesit is vir 5 weke.
- Kleuter werkvelle volgens lesbeplannings vir die 5 weke.
- Tekenboekie werkvelle volgens lesbeplanning vir die 5 weke.
- Tema hulpmiddels vir die aktiwiteite of speletjies indien nodig volgens die lesbeplanning.
- Algemene hulpmiddels/ flitskaarte word ook by elke pakket aangeheg, maar hoef slegs EENMALIG met aansluiting per ouderdomsgroep gedruk te word, dit bly reg deur die jaar dieselfde.