2 - 3 Jaar

Kwartaal 2

20
20slide2_942052135voorbeeld-02_813424580voorbeeld-08_1896931282voorbeeld-07_1083877649
R470

Hierdie pakket dek:
11. Emosies
12. Vervoer
13. Skepping
14. Plante
15. Beroepe
16. Aarde & Ruimte
17. Goeie maniere
18. Plaasdiere
19. Wildediere
20. Winter

Hierdie pakket bestaan uit die volgende PDF's:
- 'n Kwartaal se lesbeplanning wat daagliks uiteengesit is.
- Kleuter werkvelle volgens lesbeplannings vir die 10 weke.
- Tekenboekie werkvelle volgens lesbeplanning vir die 10 weke.
- Tema hulpmiddels vir die aktiwiteite of speletjies indien nodig volgens die lesbeplanning.
- Algemene hulpmiddels/ flitskaarte word ook by elke pakket aangeheg, maar hoef slegs EENMALIG met aansluiting per ouderdomsgroep gedruk te word, dit bly reg deur die jaar dieselfde.