2 - 3 Jaar

Kwartaal 3 (Deel 1)

51
51slide2_1695836066voorbeeld-02_1319252604voorbeeld-08_1722473950voorbeeld-07_971512852
R250

Hierdie pakket dek:
21. Sport
22. Tande
23. Inkopies
24. Sintuie
25. Kosse Plantprodukte

Hierdie pakket bestaan uit die volgende PDF's:
- Lesbeplanning wat daagliks uiteengesit is vir 5 weke.
- Kleuter werkvelle volgens lesbeplannings vir die 5 weke.
- Tekenboekie werkvelle volgens lesbeplanning vir die 5 weke.
- Tema hulpmiddels vir die aktiwiteite of speletjies indien nodig volgens die lesbeplanning.
- Algemene hulpmiddels/ flitskaarte word ook by elke pakket aangeheg, maar hoef slegs EENMALIG met aansluiting per ouderdomsgroep gedruk te word, dit bly reg deur die jaar dieselfde.