3 - 4 Jaar

Die jaar waar in die kleuter 4 word.

Kwartaal 1

30
30slide3_636282841voorbeeld-03_1028967073voorbeeld-08_2097536951voorbeeld-07_96075960
R470

Hierdie pakket dek:
1. Oriëntering
2. My Liggaam
3. Kleure & Vorms
4. Familie
5. Veiligheid in en om die huis
6. Troeteldiere
7. Speelgoed
8. Voëls
9. Gesondheid en higiëne
10. Herfs

Hierdie pakket bestaan uit die volgende PDF's:
- 'n Kwartaal se lesbeplanning wat daagliks uiteengesit is.
- Kleuter werkvelle volgens lesbeplannings vir die 10 weke.
- Tekenboekie werkvelle volgens lesbeplanning vir die 10 weke.
- Tema hulpmiddels vir die aktiwiteite of speletjies indien nodig volgens die lesbeplanning.
- Algemene hulpmiddels/ flitskaarte word ook by elke pakket aangeheg, maar hoef slegs EENMALIG met aansluiting per ouderdomsgroep gedruk te word, dit bly reg deur die jaar dieselfde.