18 Maande - 2 Jaar

Die jaar waar in die kleuter 2 word.

Kwartaal 3

09
09slide1_1461592450voorbeeld-01_468406791voorbeeld-08_1122459754voorbeeld-07_1657477498
R470

Hierdie pakket dek:
21. Sport
22. Tande
23. Inkopies
24. Sintuie
25. Kosse Plantprodukte
26. Kosse Diereprodukte
27. Visse
28. Besoedeling
29. Babadiere
30. Lente

Hierdie pakket bestaan uit die volgende PDF's:
- 'n Kwartaal se lesbeplanning wat daagliks uiteengesit is.
- Kleuter werkvelle volgens lesbeplannings vir die 10 weke.
- Tekenboekie werkvelle volgens lesbeplanning vir die 10 weke.
- Tema hulpmiddels vir die aktiwiteite of speletjies indien nodig volgens die lesbeplanning.
- Algemene hulpmiddels/ flitskaarte word ook by elke pakket aangeheg, maar hoef slegs EENMALIG met aansluiting per ouderdomsgroep gedruk te word, dit bly reg deur die jaar dieselfde.