4 - 5 Jaar

Die jaar waar in die kleuter 5 word.

Kwartaal 3 (Deel 1)

59
59slide4_1567878693voorbeeld-04_1597721332voorbeeld-05_1921338838voorbeeld-08_799389052voorbeeld-07_95750454
R250

Hierdie pakket dek:
21. Sport
22. Tande
23. Inkopies
24. Sintuie
25. Kosse Plantprodukte

Hierdie pakket bestaan uit die volgende PDF's:
- Lesbeplanning wat daagliks uiteengesit is vir 5 weke.
- Kleuter werkvelle volgens lesbeplannings vir die 5 weke.
- Tekenboekie werkvelle volgens lesbeplanning vir die 5 weke.
- Tema hulpmiddels vir die aktiwiteite of speletjies indien nodig volgens die lesbeplanning.
- Algemene hulpmiddels/ flitskaarte word ook by elke pakket aangeheg, maar hoef slegs EENMALIG met aansluiting per ouderdomsgroep gedruk te word, dit bly reg deur die jaar dieselfde.