18 Maande - 2 Jaar

Die jaar waar in die kleuter 2 word.

Kwartaal 2 (Deel 2)

47
47slide1_1158493731voorbeeld-01_1769590413voorbeeld-08_1862111572voorbeeld-07_1548188956
R250

Hierdie pakket dek:
16. Aarde & Ruimte
17. Goeie maniere
18. Plaasdiere
19. Wildediere
20. Winter

Hierdie pakket bestaan uit die volgende PDF's:
- Lesbeplanning wat daagliks uiteengesit is vir 5 weke.
- Kleuter werkvelle volgens lesbeplannings vir die 5 weke.
- Tekenboekie werkvelle volgens lesbeplanning vir die 5 weke.
- Tema hulpmiddels vir die aktiwiteite of speletjies indien nodig volgens die lesbeplanning.
- Algemene hulpmiddels/ flitskaarte word ook by elke pakket aangeheg, maar hoef slegs EENMALIG met aansluiting per ouderdomsgroep gedruk te word, dit bly reg deur die jaar dieselfde.