4 - 5 Jaar

Die jaar waar in die kleuter 5 word.

Kwartaal 4

44
44slide4_553741037voorbeeld-04_783036163voorbeeld-05_1533986804voorbeeld-08_1482037382voorbeeld-07_333678901
R470

Hierdie pakket dek:
31. Kommunikasie
32. Boeke
33. Reptiele
34. Insekte
35. Musiek
36. Padveiligheid
37. See
38. Water
39. Somer
40. Kersfees

Hierdie pakket bestaan uit die volgende PDF's:
- 'n Kwartaal se lesbeplanning wat daagliks uiteengesit is.
- Kleuter werkvelle volgens lesbeplannings vir die 10 weke.
- Tekenboekie werkvelle volgens lesbeplanning vir die 10 weke.
- Tema hulpmiddels vir die aktiwiteite of speletjies indien nodig volgens die lesbeplanning.
- Algemene hulpmiddels/ flitskaarte word ook by elke pakket aangeheg, maar hoef slegs EENMALIG met aansluiting per ouderdomsgroep gedruk te word, dit bly reg deur die jaar dieselfde.